Biodiesel is :-
  skoon, veilig en hernubaar.
  verminder ons afhanklikheid van ingevoerde brandstof / olie.
  is omgewingsvriendelik deur minder skadelike uitlaat gasse vry te stel.
  olieryke gewasse kan plaaslik verbou word.
  kan energie vriendelik geproduseer word.
  skep nuwe uitdagings en werksgeleentheid.
  is volhoubaar en kan met reg as die brandstof van die toekoms beskou word.
             BIODIESEL IS DIE REGTE KEUSE